Alle atletiekoefening en -kondisionering begin op Maandag, 3 September 2018.  Die volledige oefenrooster is nou by /atletiek beskikbaar en ‘n PDF-weergawe van die program kan hier afgelaai word.

Neem asb. kennis van die volgende wat kondisionering betref:

  • Vyf kondisioneringsessies word per week aangebied:  drie by naellope (op Maandae, Dinsdae en Woensdae) en twee by middelafstande (op Maandae en Woensdae)
  • Veldatlete (hoogspring, verspring, diskus, gewigstoot en spiegsgooi) moet ten minste een sessie per week bywoon
  • Hokkie- en netbalspelers wat in die hoë prestasie-oefengroep (A- en B) is, moet twee sessies per week bywoon
  • Aanwesigheid sal streng gekontroleer word – vir atlete, netbal- én hokkiespelers

Rig asb. navrae aan: