Paddy Upton en Jean de Villiers bied op 11 September ‘n praatjie en werkswinkel in Paul Roos Gimnasium se Japie Krige-saal aan getiteld Winning with Kids: Creating Champions On & Off the Field.
- Dinsdag, 11 September 2018
- 18:30-21:00
- Japie Krige-saal, PRG
- R150, kaartjies by Quicket of by die deur
Meer inligting kan in hierdie PDF-dokument verkry word, of stuur ‘n e-pos aan winningwithkids@gmail.com.
