Die HMS Bloemhof is trots om weer vanjaar die gasvrou vir die Investec Hockey Academy te wees. Dit word op 19 en 20 Oktober 2018 op die Bloemhof Investec Astro deur van Suid-Afrika se beste vrouehokkiespelers aangebied.

Vir meer inligting, kontak gerus vir me. Illse Davids by hokkie@bloemhofschool.co.za of skryf direk in by www.investechockeyacademy.com.