Die jaarlikse Interhuisatletiek sal op 19 September 2018 op Bloemhof se Janine Visser Atletiekfasiliteit plaasvind. Huise Hofmeyr, Joubert en Neethling sal weer om die atletiekbeker meeding en kyk wie die met die grootste gees en kreatiefste krete vorendag kan kom.
Inskrywings kan hier gedoen word en sluit op Woensdag, 12 September. ‘n PDF-weergawe van die program is hier beskikbaar.
