Bloemhoffers en hul ouers word hartlik uitgenooi om deel te wees van PRG se fondsinsameling ten bate van Bendiga House. Sien gerus dié advertensie.