Suidwalweg (tussen PRG en die Eersterivier) sal vanmiddag tussen 14:00 en 15:00 vir verfilming gesluit wees. Verkeer in die area van die Paul Roos Kwikspar mag dus erg vertraag wees.