PROGRAM VIR VOLGENDE WEEK:  20 – 26 AUGUSTUS 2018

Siklus:  Dag 6 – 10 


MAANDAG, 20/08/2018

  • Saal | Per. 3 (09:20-10:20) | Sentrum
  • Grade 12 English Moderation | vanaf 09:00 | Sal individueel gereël word
  • Koor-oefening | 14:25-15:20 | Lesinglokaal

DINSDAG, 21/08/2018

  • FOTODAG – kry meer inligting by /fotodag
  • Interhuishokkie en -netbal | vanaf 14:30
  • Toneel:  tot stof | tot stilte | 19:00 | HB Thom-teater | /toneel vir meer inligting

WOENSDAG, 22/08/2018

  • Toetsperiode – geen toetse, maar wel ‘n akademiese periode | Dag 1 Per. 4
  • Hokkie:  o.16 All Stars-uitdaagtoernooi | vanaf 15:00 | Bloemhof Investec Astro
  • Duits:  DSD-eksamen | 08:30-13:10 | k.13
  • Toneel:  tot stof | tot stilte | 19:00 | HB Thom-teater | /toneel vir meer inligting

DONDERDAG, 23/08/2018

  • Streek-Ekspo | 14:00-16:00 | Bloemhof Sentrum
  • Koor:  Werkswinkel saam met Shallaway Koor | 15:00 | Sentrum
  • VRL-opleidingsgeleentheid | individueel gereël
  • Koor-konsert met Accelerando en Shallaway Koor | 19:00 | Sentrum | /koor vir meer inligting

VRYDAG, 24/08/2018

  • VRL-opleidingsgeleentheid | individueel gereël
  • Streek-Ekspo | 08:00-17:00 | Bloemhof Sentrum

SATERDAG, 25/08/2018

  • VRL-opleidingsgeleentheid | individueel gereël

SONDAG, 26/08/2018

  • Geen aktiwiteite geskeduleer