Leerders na finaal van Radikale Redenaar
Posted on31 Aug 2018
Comments0
Die Wes-Kaapse streeksfinale van die jaarlikse Radikale Redenaar-kompetisie het die afgelope naweek by die Hoërskool Stellenberg plaasgevind en sprekers van regoor die... Read More
Tennis: Skryf in vir Bloemhof se interne-toernooi
Posted on31 Aug 2018
Comments0
Bloemhoffers word uitgenooi om aan die interne-tennistoernooi deel te neem, maar inskrywings sluit reeds Maandag, 3 September. Toernooi-datums 7 & 8 September... Read More
Atletiekoefening begin 3 September
Posted on31 Aug 2018
Comments0
Alle atletiekoefening en -kondisionering begin op Maandag, 3 September 2018. Die volledige oefenrooster is nou by /atletiek beskikbaar en ‘n PDF-weergawe van... Read More
Skryf nou in vir die 2018 Investec Hockey Academy
Posted on30 Aug 2018
Comments0
Die HMS Bloemhof is trots om weer vanjaar die gasvrou vir die Investec Hockey Academy te wees. Dit word op 19 en 20... Read More
Paddy Upton & Jean de Villiers: “Winning with Kids”
Posted on30 Aug 2018
Comments0
Paddy Upton en Jean de Villiers bied op 11 September ‘n praatjie en werkswinkel in Paul Roos Gimnasium se Japie Krige-saal aan... Read More
Interhuisatletiek: 19 September 2018
Die jaarlikse Interhuisatletiek sal op 19 September 2018 op Bloemhof se Janine Visser Atletiekfasiliteit plaasvind. Huise Hofmeyr, Joubert en Neethling sal weer... Read More
Program 27 Aug tot 2 Sept 2018
Posted on26 Aug 2018
Comments0
PROGRAM VIR DIE WEEK: 27 AUGUSTUS TOT 2 SEPTEMBER 2018 Siklus: Dag 1 – 5 MAANDAG, 27/08/2018 Graad 12: September-eksamen begin |... Read More
‘n Aand met Erns Grundling
Posted on24 Aug 2018
Comments0
Matriekafskeid: VIP-kaartjies
Posted on24 Aug 2018
Comments0
VIP-kaartjieverkope vir die Matriekafskeid (26 September) is vanaf volgende week teen R150 per kaartjie beskikbaar. Matrikulante kan voorafbestellings op Dinsdag, 28 Augustus... Read More
Koorkonsert: 23 Augustus
Posted on21 Aug 2018
Comments0
Die Bloemhof Accelerando-koor speel Donderdagaand (23 Augustus) om 19:00 gasvrou vir die Shallaway Jeugkoor vanaf Newfoundland, Kanada. “Hulle verrig wondere vanuit wat... Read More