Die elektroniese aansoekvorm vir vervoer- en verblyfbespreking vir vanjaar se Interskole teen Oranje sluit om 12:00.  Leerders wat nog nie die vorm voltooi het nie, moet dit asb. voor 12:00 invul deur hierdie webadres te besoek:

bit.ly/oranje2018