Oranje 2018: Betalings
Posted on31 Jul 2018
Comments0
‘n Skrywe in verband met die betaling vir die Interskole teen Oranje kan hier afgelaai word.
Uitslae: Hokkie en Netbal teen HMS Paarl
Posted on30 Jul 2018
Comments0
Die laaste groot sportdag voor die Interskole teen Oranje het oor die afgelope twee naweke plaasgevind toe die spanne van die... Read More
Wedstrydbepalings: Netbal teen HMS Paarl
Posted on27 Jul 2018
Comments0
Winterweekdans afgestel
Posted on25 Jul 2018
Comments0
Vanjaar se Wintersweekdans sal as gevolg van ‘n gebrek aan belangstelling ongelukkig nie meer kan plaasvind nie. Ouers en opvoeders wat reeds... Read More
Oranje 2018: Betalings
Posted on25 Jul 2018
Comments0
Die finale koste vir vanjaar se toer na Bloemfontein sal teen Vrydag bekendgemaak word sodra die finale getalle bevestig en busse gereël... Read More
Laaste kans om Oranje-vorms te voltooi
Posted on25 Jul 2018
Comments0
Die elektroniese aansoekvorm vir vervoer- en verblyfbespreking vir vanjaar se Interskole teen Oranje sluit om 12:00. Leerders wat nog nie die vorm... Read More
Warm Winter Wonders-projek
Posted on24 Jul 2018
Comments0
Wintersweek, ons jaarlikse interskole teen Rhenish Girls’ High School, begin môre en die program is reeds beskikbaar. Vanjaar snoer ons en Rhenish... Read More

o.14A-netbal onder top 5 in SA
Jong netbalspan wys hul vernuf teen SA se sterkste o.14’s Bloemhof se o.14A-netbalspan, die enigste span wat vanjaar tot die SA Topskole... Read More
Wintersweek 2018: Program
Posted on23 Jul 2018
Comments0
Hokkiebepalings teen HMS Paarl
Posted on20 Jul 2018
Comments0