Vakveranderinge: Laaste dag vir graad 8-10’s
Geplaas op18 Jun 2018
Kommentare0
Graad 8 tot 10-leerders wat vakke wil verander, word daaraan herinner dat Dinsdag, 19 Junie 2018 die laaste dag is waarop dit... Lees verder
Kwartaal 3: Kwartaalprogram nou beskikbaar
Geplaas op18 Jun 2018
Kommentare0
Die derde kwartaal se kwartaalprogram is nou by www.bloemhofschool.co.za/kwartaalprogram beskikbaar en kan ook hier afgelaai word. Soos in die verlede is hierdie ‘n werksdokument... Lees verder
Geen sport vanmiddag
Geplaas op14 Jun 2018
Kommentare0
Daar sal weens die stormweer nie vanmiddag (Donderdag, 14 Junie 2018) enige sportoefeninge wees nie. Die laaste oefeninge vir die kwartaal sal op... Lees verder
Puntekontrole 19 Junie 2018
Geplaas op11 Jun 2018
Kommentare0
Leerders al op Dinsdag, 19 Junie die geleentheid kry om hul punte te kontroleer. Die rooster vir die dag kan hier gevind... Lees verder
Bloemhoffers sê hul sê by ATKV
Bloemhoffers vanjaar by finale van ATKV Redenaars Twee Bloemhoffers, Tia Bruwer (graad 9) en Andri Malan (graad 10), het in Mei aan... Lees verder
o.14’s deur na Topskole-finaal
Geplaas op07 Jun 2018
Kommentare0
Jong Bloemhoffers onoorwonne in Topskole-uitspeelrondes en op pad finale toe Al is hulle skaars ses maande in Bloemhof, hou die o.14A’s die... Lees verder
Oranje 2018: Voorlopige reëlings
Die HMS Bloemhof se kultuur- en sportspanne is deur die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje uitgenooi om vanaf 16 tot 18 Augustus 2018... Lees verder