Wedstrydbepalings: Hokkie en Netbal teen Bridge House
Posted on10 May 2018
Comments0
Hierdie wedstrydbepalings kan hier afgelaai word.
Mej. Eko-Bloemhof 2018 gekroon
TERRA hou gewilde eko-modeparade Marisca Engelbrecht en Nichola Viviers, albei graad 10-leerders, skrik nie vir ‘n naald en gare óf gemors nie. As... Read More
Uitslae: Hokkie teen Somerset College
Posted on10 May 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, hokkienuus, hokkieuitslae, somerset college, sportuitslae, uitslae, wintersport
Comments0
Baie geluk aan die ses hokkiespanne wat op 8 Mei teen Somerset College gespeel het en vir pragtige uitslae gesorg het. ... Read More
Hokkie: Wedstrydbepalings teen Herschel
Posted on08 May 2018
Comments0
Hierdie bepalings kan ook hier afgelaai word.
Wedstrydbepalings: Hokkie teen Somerset College
Posted on06 May 2018
Comments0
Hierdie wedstrydbepalings kan hier afgelaai word.
Uitslae: Parel Vallei
Posted on05 May 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, hokkienuus, netbal, netbalnuus, nuus, parel vallei, PV, uitslae, wintersport
Comments0
Bloemhof se eerste sportdag tuis was ’n groot sukses en ons netbal- en hokkiespanne het puik gevaar. Alhoewel slegs 19 van ons... Read More
o.16B-netbalspan wen Champions Cup!
Posted on05 May 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, Champions Cup, eerste, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, netbal, netbalkampioene, o.16's, o.16B, Rustenburg-toernooi, toernooiwenners
Comments0
B-span wen Kaapse A-spantoernooi ten spyte van sterk kompetisie Toe Bloemhof se o.16B-netbalspan in hul laaste groepswedstryd by die Rustenburg Girls’ High... Read More
Uitslae: Rustenburg Champions Cup
Posted on05 May 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, Champions Cup, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, netbal, o.16, o.16's, sporttoernooi, sportuitslae, uitslae
Comments0
Op 27, 28 en 29 April het twee Bloemhof-toernooispanne aan die Rustenburg Girls’ High School Champions Cup deelgeneem. ‘n Gekombineerde o.14- en... Read More
Hokkie: Bepalings vir Spar Uitdaagtoernooi
Posted on04 May 2018
Comments0
Die Bloemhof Investec Eerste Hokkiespan neem op Sondag, 20 Mei 2018 aan die finale ronde van die Spar Uitdaagtoernooi vir Dogters deel.... Read More
Skrywe van BOOV
Posted on02 May 2018
Comments0
‘n Brief vanaf die BOOV in verband met Saterdag se sportdag teen Parel Vallei kan hier afgelaai word.




