Uitslae: La Rochelle
Posted on20 May 2018
Tagsbloemhof, Bloemhof 2018, hms bloemhf, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hokkie, hokkieuitslae, La Rochelle, Larries, netbal, netbaluitslae, sportuitslae, uitslae
Comments0
Die laaste groot sportdag vir kwartaal 2 was die jaarlikse kragmeting tussen Bloemhof en die HMS La Rochelle waar die Bloemhoffers grootendeels... Read More
Klerebank: Eksamen-ure
Posted on18 May 2018
Comments0
Die klerebank sal tydens die eksamen verkorte ure hê, maar reeds om 09:00 oopmaak sodat leerders tydens pouse die winkel kan besoek. ... Read More
Verandering aan wedstrydbepalings: hokkie teen La Rochelle
Posted on17 May 2018
Comments0
Let asb. daarop dat La Rochelle se o.16D-hokkiespan onttrek het en dat die o.16D’s nie meer môre (Vrydag, 18 Mei 2018) speel... Read More
Bloemhoffers blink uit in Botswanna
Posted on17 May 2018
Tagsbloemhof, Bloemhof 2018, bloemhof2018, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hmsbloemhof2018, ITP, ranglys, tennis, TSA
Comments0
Trippel goud en silwer vir Bloemhof in Gabarone Twee Bloemhoffers, Rochelle Pienaar (graad 10) en Lize-Alet Morkel (graad 12) het oor die... Read More
Betaalkantoor sluit vandag om 12:45
Posted on17 May 2018
Comments0
Ouers en leerders word herinner dat die betaalkantoor vandag om 12:45 sluit.
28 Bloemhoffers in Bolandspanne
Posted on16 May 2018
Comments0
28 Bloemhoffers – 14 hokkie- en 14 netbalspelers – is vanjaar in Bolandspanne opgeneem. Baie geluk aan die volgende leerders: Boland... Read More
Uitslae: Hokkie teen Herschel
Posted on16 May 2018
Tagsbloemhof, Bloemhof 2018, bloemhof2018, herschel, Herschel Girls' School, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, hokkienuus, hokkieuitslae, Investec, uitslae
Comments0
Op Vrydag, 11 en Saterdag 12 Mei 2018 het tien van Bloemhof se 11 hokkiespanne teen Herschel Girls’ School in Claremont... Read More
Betaalkantoor: verkorte ure op 17 Mei 2018
Posted on16 May 2018
Comments0
Die betaalkantoor sal môre, 17 Mei 2018, reeds om 12:45 sluit.
Wedstrydbepalings: Hokkie en netbal teen La Rochelle
Posted on11 May 2018
Comments0
Wedstrydbepalings vir netbal en hokkie teen HMS La Rochelle verskyn hier onder, maar kan ook hier afgelaai word. Let asb. op die... Read More
Atletiekprogram vir kwartaal 3 & 4
Posted on11 May 2018
Comments0
Die atletiekprogram vir kwartaal 3 en 4 kan nou by www.bloemhofschool.co.za/atletiek gevind word.



