Skrywe van BOOV
Posted on02 May 2018
Comments0
‘n Brief vanaf die BOOV in verband met Saterdag se sportdag teen Parel Vallei kan hier afgelaai word.
Klerebank: Nuutste pryslys, winterbaadjies
Posted on02 May 2018
Comments0
Die Klerbank se nuutste pryslys (April 2018) kan hier gevind word. Winterbaadjies is ook nou beskikbaar.
Uitslae: All Girls’ Festival 2018
Posted on02 May 2018
TagsAll Girls, All Girls' Festival, bloemhof, bloemhof2018, eerste plek, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, netbal, tennis, tweede plek, vierde plek
Comments0
29 Bloemhoffers en 10 personeellede het vroegoggend op 27 April in Oos-Londen gearriveer vir die 19de All Girls’ Festival. Dit is die... Read More
Netbal: veranderinge aan wedstrydbepalings
Posted on02 May 2018
Comments0
Netbalspelers en -ouers word herinner dat daar slegs Saterdag, 5 Mei 2018 netbalwedstryde teen Hoërskool Parel Vallei is (en nie ook Donderdag,... Read More
