Graad 9’s: Kuns as vak vir graad 10 2019
Geplaas op29 Mei 2018
Kommentare0
Graad 9-leerders wat graag Kuns as vak in 2019 wil neem, word aan die volgende herinner: TOELATINGSTOETSE VIR VISUELE KUNS EN ONTWERP... Lees verder
Landloop tans tops in liga
Geplaas op28 Mei 2018
Tagsatlete, bloemhof, Bloemhof 2018, bloemhof2018, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hmsbloemhof, landloop, landloopuitslae, sportuitslae
Kommentare0
Aan die einde van die kwartaal getuig Bloemhof se landloopspanne van harde werk wat vrugte afwerp. Beide junior- en seniorspanne lê na... Lees verder
Skolevervoer – vraeslys vir Munisipaliteit
Geplaas op28 Mei 2018
Kommentare0
As deel van die Stellenbosch Munisipaliteit se poging om oplossings vir die verkeersprobleme in Stellenbosch te vind, word data benodig. Ouers van... Lees verder
Debatspan styg uit tydens Dink of Sink
Bloemhof, PRG deur na eindronde van gewilde debatstryd Angela Schindehütte, Tia Bruwer en Arlene Janse van Rensburg, drie graad 9-debatteerders, is Vrydag,... Lees verder
Sportoefeninge weens weer afgstel
Geplaas op24 Mei 2018
Kommentare0
Vanmiddag (24 Mei 2018) se sportoefeninge word weens die gure weer afgestel.
Hokkie wen weer SPAR Challenge
Geplaas op22 Mei 2018
Kommentare0
Die Bloemhof Investec Eerste Hokkiespan het op 20 Mei 2018 hul titel as SPAR Challege-kampioene suksesvol verdedig nadat hulle vir Rustenburg Girls’... Lees verder
Hokkie & Netbal: Eksamen-oefentye
Geplaas op22 Mei 2018
Kommentare0
Die netbal- en hokkie-oefentye tydens die eksamen kan hier onder gesien word of hier afgelaai word.
Eksamenreëlings
Geplaas op22 Mei 2018
Kommentare0
Eksamenreëlings November 2019
Skool verdaag vandag om 13:10
Geplaas op22 Mei 2018
Kommentare0
Die skool sal vanmiddag om 13:10 verdaag.
Sport weens reën gekanselleer
Geplaas op21 Mei 2018
Kommentare0
Weens die (heerlike en nodige) reën sal daar nie vanmiddag (Maandag, 21 Mei 2018) enige sportoefeninge wees nie.