Wedstrydbepalings: Netbal teen HS Lückhof
Posted on18 Apr 2018
Comments0
Die wedstrydbepalings vir die netbalwedstryde teen Hoërskool Luckhof kan hier afgelaai word. Let asb. daarop dat die reënrooster gevolg word en daarom... Read More

Bloemhof weer een van SA se topskole
Posted on13 Apr 2018
Tagsbloemhof, HMS Bloemhof, kwintiel 5, National Education Excellence Awards, Top Performing Public School, topskole, topskool, uitnemendheid
Comments0
Die Hoër Meisieskool Bloemhof is vanjaar weer die beste Afrikaansmedium hoërskool in Suid-Afrika en die derde beste kwintiel 5-skool in die land.... Read More
Hokkie teen Hottentots-Holland
Posted on13 Apr 2018
Comments0
Bepalings vir die hokkiewedstryde teen Hoërskool Hottentots-Holland kan hier afgelaai word.
Matriekafskeid: Brief vir graad 11-ouers
Posted on12 Apr 2018
Comments0
Graad 11-ouers word herinner aan die brief van 28 Maart 2018 – voltooi asb. die vorm en stuur dit saam met u... Read More
Netbal: Stellenberg-wedstryde afgestel
Posted on12 Apr 2018
Comments0
Leerders en ouers word ingelig dat Saterdag (14 April 2018) se geskeduleerde netbalwedstryde teen Hoërskool Stellenberg afgestel is. Hokkie-wedstryde teen Hoërskool Hottentots-Holland... Read More
Skooldrag: somer én winterdrag vir April
Posted on12 Apr 2018
Comments0
Leerders mag in April óf somersdrag óf wintersdag dra, maar mag nie die twee meng nie. Vanaf Woensdag, 2 Mei 2018 word... Read More
Bloemhofbond Pa- en Dogteraand
Posted on11 Apr 2018
Comments0
Die Bloemhofbond en Klub Fidelis bied die jaarlikse Pa- en Dogteraand aan. Kom geniet ‘n heerlike aand saam! Enige navrae kan... Read More
