Hokkie: IPT-proewe
Posted on25 Apr 2018
Comments0
Netbal: Wedstrydbepalings teen Hottentots-Holland
Posted on24 Apr 2018
Comments0
LET WEL: HIERDIE WEDSTRYDE IS UITGESTEL – KRY MEER INLIGTING HIER. Laai hierdie wedstrydbepalings hier af.
Skoolure: Donderdag, 26 April 2018
Posted on24 Apr 2018
Comments0
Die skool sal Donderdag om 13:10 verdaag weens die uitnaweek. Die dag se program is as volg: Periode 1 07:40–08:40 [geskeduleerde toets... Read More
Uitslae: Paarl Gimnasium
Die afgelope naweek se sport teen die gedugte Paarl Gimnasium het vir gemengde resultate gesorg. Beide eerstespanne buig die knie voor die... Read More
Eksamenrooster nou beskikbaar
Posted on24 Apr 2018
Comments0
Die Eksamenrooster vir Mei/Junie 2018 is nou beskikbaar en kan by www.bloemhofschool.co.za/eksamenrooster gevind word. Let asb. op die volgende: Die eksamen begin... Read More
Program vir die week nou opgedateer
Posted on22 Apr 2018
Comments0
Die program vir die week is nou opgedateer en kan hier gevind word.
Hokkie: Wedstrydbepalings teen HS Stellenbosch
Posted on20 Apr 2018
Comments0
Hierdie dokument kan hier afgelaai word. Let wel: Daar is wysigings aan die oorspronklike program gemaak – die o.14B’s en o.19D’s se... Read More
Wedstrydbepalings: Rustenberg Campions Cup
Posted on20 Apr 2018
Comments0
Die o.16A-netbalspan en o.16A-hokkiespan se wedstrydbepalings vir die Rustenberg Campions Cup (27-29 April 2018) kan nou hier afgelaai word.
Wedstrydbepalings: Paarl Gim
Posted on18 Apr 2018
Comments0
WEDSTRYDBEPALINGS Wedstrydbepalings vir die naweek se hokkie en netbal teen Paarl Gimnasium kan nou hier afgelaai word. BUSVERVOER: Leerders wat aangedui het... Read More
Oueraand: 23 April 2018
Posted on18 Apr 2018
Comments0
Ouers en voogde word herinner dat ‘n oueraand op Maandag, 23 April 2018 tussen 17:00 en 20:00 in die Sentrum gehou word.... Read More
