Ouers word hiermee vriendelik herinner om nie leerders soggens by die skoliere-ingang se deur af te laai nie.  Parkering by die matriekgronde en bidhuisie word vir personeel geallokeer.