Ouers van leerders wat uitgenooi is om aan die IPT-hokkieproewe deel te neem, word op hierdie belangrike kennisgewing van Boland Hokkie gewys:

Vir navrae, kontak gerus vir me. Illse Davids by hokkie@bloemhofschool.co.za.