Vanmiddag (Woensdag, 25 April 2018) se netbalwedstryde teen HoĆ«rskool Hottentots-Holland moet ongelukkig op hul versoek weens die busstaking uitgestel word. ‘n Nuwe datum is nog nie vasgestel nie.

Oefeninge en kondisionering sal egter soos normaal voortgaan.