Die Klerebank verkoop nou ‘n stel Bloemhof-handoekies (een klein en een medium) teen R150 wat by sportoefeninge gebruik kan word.  Die klein handoek is 50cm x 30cm en die medium een 90cm x 50cm.

Vir inligting oor die Klerebank, besoek www.bloemhofschool.co.za/klerebank.