Graad 11’s word herinner dat Vrydag, 23 Maart die laaste dag is waarop vakke vir graad 11 én graad 12 verander kan word.  Die vakke wat jy dus nou het, sal dit wees waarin jy die NSS-eksamen in Oktober en November 2019 sal aflê.