Leerders ouer as 16 wat meer as 50 kg weeg, fisies gesond voel en ‘n gesonde, verantwoordelike leefstyl handhaaf, kan vandag in die skoolsaal kom bloed skenk.  Ouers is ook meer as welkom.  Vir meer inligting, besoek www.bloemhofschool.co.za/phoenix.