Leerders ouer as 16 wat meer as 50 kg weeg, fisies gesond voel en ‘n gesonde, verantwoordelike leefstyl handhaaf, kan vandag in die skoolsaal tot 15:00 toe kom bloed skenk.  Ouers is ook meer as welkom.  Vir meer inligting, besoek www.bloemhofschool.co.za/phoenix.