Bepalings vir die Bloemhof Investec o.16-uitdaagtoernooi, wat tussen 28 en 31 Maart 2018 op die Bloemhof Investec Astro plaasvind, is nou hier beskikbaar.