Die Hoër Meisieskool Bloemhof bedank graag elke ouer/voog wat aan die verkiesing deelgeneem het en is veral dankbaar dat ouers hulself verkiesbaar gestel het. Die sewe kandidate wat vir die termyn 2018-2021 verkies is, in alfabetiese volgorde, is:
- Comine Claassen
- Tienie Ehlers
- Hilda Pretorius
- Gauche Radley
- Edwin Swanepoel
- Theresa Visser
- Anton Vos
Die konstitueringsvergadering sal op Dindag, 20 Maart, om 17:30 tot 18:00 in die personeelkamer geskied.