
HOËR MEISIESKOOL BLOEMHOF
SEMPER FIDELIS | ALTYD GETROU

Welkom by die
HMS Bloemhof
Die Hoër Meisieskool Bloemhof, geleë langs die Eersterivier in Stellenbosch, is die oudste Afrikaansmedium skool vir dogters in Suid-Afrika en is in 2017 én in 2018 as die beste hoërskool met Afrikaans as voertaal in die Wes-Kaap aangewys.

Akademie
Bloemhof is sinoniem met uitmuntende akademiese uitslae en leerders wat die gaping tussen skool en universiteit met gemak oorbrug.

Sport
Hoë prestasie sport, professionele afrigters en wêreldklas fasiliteite dra daartoe by dat ons leerders teen die bestes in SA kan kompeteer.

Kultuur
Ons bied ‘n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan wat sosiale vaardighede slyp en gereeld op nasionale vlak blootstelling geniet.


Welkom by die
HMS Bloemhof
Die Hoër Meisieskool Bloemhof, geleë langs die Eersterivier in Stellenbosch, is die oudste Afrikaansmedium skool vir dogters in Suid-Afrik en is in 2017 én in 2018 as die beste hoërskool met Afrikaans as voertaal in die Wes-Kaap aangewys.

Akademie
Bloemhof is sinoniem met uitmuntende akademiese uitslae en leerders wat die gaping tussen skool en universiteit met gemak oorbrug.

Sport
Hoë prestasie sport, professionele afrigters en wêreldklas fasiliteite dra daartoe by dat ons leerders teen die bestes in SA kan kompeteer.

Kultuur
Ons bied ‘n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan wat sosiale vaardighede slyp en gereeld op nasionale vlak blootstelling geniet.
Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?
Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.
Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?
Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.
IN DIE NUUS

Gholfdag 2020: Word die hoofborg!
Die Bloemhof Gholfdag vind volgende jaar (2020) op Donderdag 5 Maart plaas en dié dag bied ’n gulde geleentheid vir ’n besigheid om blootstelling te

Eerste plek in Tweekamp vir Elandri
Elandri Schmidt (gr. 8) in aksie. Foto’s: Verskaf Dit was nie net ’n goeie sportnaweek vir Suid-Afrika nie, maar ook vir Elandri Schmidt, ’n graad

Bloemhoffer wen gesogte PJ Olivierskild
Carla Krieg by haar uitstalling in die PJ Olivier Kunssentrum. Foto: Stephan Meyer Carla Krieg (gr. 12) is vanjaar die ontvanger van die PJ Olivier
KENNISGEWINGS
Atletiek: Afrigtingskliniek op 18 Januarie 2020
’n Atletiekkliniek word vroeg in die nuwe kwartaal aangebied. Leerders sal meer inligting by die onderstaande skakel vind. Atletiekkliniek: 18 Januarie 2020 Deel hierdie plasing
Atletiek: Oefenrooster vir 2020
Atletiekoefeninge vir 2020 sal op Maandag, 20 Januarie 2020 begin. Atletiekoefeninge 2020 Deel hierdie plasing Share on whatsapp WhatsApp Share on facebook Facebook Share on
Sportaand met John-Laffnie de Jager
Ouers en leerders kan gerus 21Januarie in hul dagboeke aanteken – ’n motiveringspraatjie deur John Laffnie de Jager word gratis in die skoolsaal aangebied. Lees
Seniorkamp 2020
Die Seniorkamp is ’n hoogtepunt op die gr. 11-kalender en vind reeds op 22–24 Januarie 2020 plaas. Die doel van die kamp is om ‘n
Rapporte en handboeke
Die rapporte word op Woensdag 4 Desember tussen 08:30 en 09:00 in die skoolsaal uitgedeel. Rapporte wat nie teen 09:00 afgehaal is nie, sal gepos
Graad 9-kamp 2020
Vir die Bloemhof-personeel is daar ‘n behoefte om op ’n ontspanne manier die graad 9’s te leer ken en leiding te gee terwyl hulle die