Wintersweek, die jaarlikse kragmeting tussen Bloemhof en Rhenish Girls’ High School, vind vanjaar van 25 tot 27 Julie plaas.¬† Die amptelike program verskyn hier onder.


LET ASB. DAAROP DAT DIE RE√čNPROGRAM OP VRYDAG, 27 JULIE GEVOLG SAL WORD EN DAT DIE NETBAL IN DIE SENTRUM SAL PLAASVIND:

14:40 | o.18C

15:15 | o.16C

15:50 | o.14D

16:25 | o.15D

17:00 | o.14C

17:35 | o.15C