SPORTUITSLAE

Uitslae: Hokkie teen HHH

Vier Bloemhof Investec Hokkiespanne het op 13 Julie spanne van die Hoërskool Hottentots-Holland van Somerset-Wes die stryd aangesê en almal oorwinnings ingepalm.  Die volledige uitslae

LEES MEER

Netbal seëvier in George

Die graad 12-spelers staan na afloop van die laaste wedstryd voor die ander spanne toe die skoollied gesing word. Foto: Stephan Meyer Vir die eerste

LEES MEER

Uitslae: La Rochelle

Die laaste groot sportdag vir kwartaal 2 was die jaarlikse kragmeting tussen Bloemhof en die HMS La Rochelle waar die Bloemhoffers grootendeels wegholoorwinnings geniet. Die

LEES MEER

Uitslae: Parel Vallei

Bloemhof se eerste sportdag tuis was ’n groot sukses en ons netbal- en hokkiespanne het puik gevaar. Alhoewel slegs 19 van ons 25 netbalspanne speel,

LEES MEER

Uitslae: Paarl Gimnasium

Die afgelope naweek se sport teen die gedugte Paarl Gimnasium het vir gemengde resultate gesorg.  Beide eerstespanne buig die knie voor die Paarliete met die

LEES MEER