HOËR MEISIESKOOL BLOEMHOF

SEMPER FIDELIS | ALTYD GETROU

Welkom by die
HMS Bloemhof

Die Hoër Meisieskool Bloemhof, geleë langs die Eersterivier in Stellenbosch, is die oudste Afrikaansmedium skool vir dogters in Suid-Afrika en is in 2017 én in 2018 as die beste hoërskool met Afrikaans as voertaal in die Wes-Kaap aangewys.

Akademie

Bloemhof is sinoniem met uitmuntende akademiese uitslae en leerders wat die gaping tussen skool en universiteit met gemak oorbrug.

Sport

Hoë prestasie sport, professionele afrigters en wêreldklas fasiliteite dra daartoe by dat ons leerders teen die bestes in SA kan kompeteer.

Kultuur

Ons bied ‘n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan wat sosiale vaardighede slyp en gereeld op nasionale vlak blootstelling geniet.

Welkom by die
HMS Bloemhof

Die Hoër Meisieskool Bloemhof, geleë langs die Eersterivier in Stellenbosch, is die oudste Afrikaansmedium skool vir dogters in Suid-Afrik en is in 2017 én in 2018 as die beste hoërskool met Afrikaans as voertaal in die Wes-Kaap aangewys.

Akademie

Bloemhof is sinoniem met uitmuntende akademiese uitslae en leerders wat die gaping tussen skool en universiteit met gemak oorbrug.

Sport

Hoë prestasie sport, professionele afrigters en wêreldklas fasiliteite dra daartoe by dat ons leerders teen die bestes in SA kan kompeteer.

Kultuur

Ons bied ‘n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan wat sosiale vaardighede slyp en gereeld op nasionale vlak blootstelling geniet.

Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?

Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.

Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?

Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.

IN DIE NUUS

Toneel weer nasionale wenners

Tydens die skoolvakansie het die Hoër Meisieskool Bloemhof se seniordramageselskap aan die ATKV-Tienertoneel se nasionale finale in Johannesburg deelgeneem en is Saterdag, 6 Oktober as

LEES MEER

KENNISGEWINGS

KONTAK ONS

+27 (0)21 887 3044

admin@bloemhofschool.co.za

Kochstraat, Stellenbosch, 7600