DIGITALE KENNISGEWINGBORD

Graad 11-kultuurtoer 2023

Inligting oor die 2023 Kultuurtoer na Europa is nou beskikbaar en kan HIER afgelaai word. Aansoeke vir hierdie toer is vir huidige graad 10’s oop.

LEES MEER

Eksamentye: Kuns en IT

Die eksamenrooster is reeds beskikbaar, maar die volgende inligting word onder ons seniors se aandag gebring: Visuele Kunste en Ontwerp – vraestelle word by PJ Olivier geskryf:

LEES MEER

Sportprogram: Netbal teen HHH (7 Mei)

Netbalwedstryde teen die Hoërskool Hottentots-Holland vind Saterdag 7 Mei plaas. Die wedstrydbepalings kan HIER afgelaai word. LET WEL:  Hoërskool Hottentots-Holland moes ongelukkig vier van hul

LEES MEER

Fidelis nou beskikbaar

Die Fidelis, ons skoolkoerant, is nou beskikbaar en kan HIER afgelaai word. Welgedaan aan Mienja Strauss en haar redaksie wat die hele uitgawe self saamgestel het.

LEES MEER

Eksamenbrief vir ouers (Junie 2022)

’n Belangrike brief rakende die eksamen van Mei-Junie 2022 word onder ons ouers/voogde se aandag gebring en kan HIER afgelaai word. Die eksamenrooster is reeds aan die leerders

LEES MEER

Junie-eksamenrooster nou beskikbaar

Die rooster vir die Mei-Junie-eksamen is nou by wwww.bloemhofschool.co.za/eksamenrooster beskikbaar. Dit is ook op die d6 en met die leerders via hul WhatsApp-groepe gedeel.  Leerders

LEES MEER

Boekkarakterdag skuif na 29 April

Weens die groot aantal sportwedstryde wat môre (Vrydag 22 April) plaasvind, skuif die Boekkarakterdag na vólgende Vrydag. Leerders kan op 29 April soos ’n gunsteling

LEES MEER