Hoër Meisieskool Bloemhof
1.jpg

Hokkie

Hokkie 2013: Nuutste uitslae

Herschel Paarl Gim DF Malan Hugenote
o.14C gelykop 3

o.14B wen 2-1

o.14B wen 10-0

o.14A wen 9-0

o.14B wen 2

o.14A verloor 0-4

o.16E wen 9-0

o.16C wen 9-0

o.14A verloor 0

o.16D wen 2-0

o.16D wen 8-0

o.16B wen 2-0

o.16D verloor 0

o.16C wen 2-0

o.16C wen 9-0

o.16A wen 3-0

o.16C wen 2

o.16B gelykop

o.16B wen 1-0

o.19C wen 5-0

o.16B gelykop 0

o.16A verloor 1-4

o.16A wen 1-0

o.19B wen 4-0

o.16A gelykop 1

o.19D wen 3-1

o.18D gelykop 2-2

o.19A wen 4-0

o.19C wen 4

o.19C wen 1-0

o.18C wen 4-0

 
o.19B verloor 2

o.19B verloor 0-2

o.18B wen 2-1

 
o.19A gelykop 0 - 0  

Hugenote HS

o.18A wen 4-0

 

Die gemengede o.16G en o.19Espan speel
verlede Donderdag teen HS Stellenbosch
se o.16B span en wen 2-0.

o.19A verloor 0-2

Klein Nederberg

Nedstar Tigers v Bulls gelykop 2-2

 

Hokkie: Uitslae v Strand

1ste span wen 3-0

o.19B wen 1-0
o.19C wen 4-0
o.16A gelykop 0-0
o.16B wen 5-0
o.16C wen 4-0
o.14A wen 5-0
o.14B wen 8-0
o.14C verloor teen Eikestad 0-2

Boland hokkiespelers

Baie geluk aan die volgende leerders wat Bolandkleure vir hokkie behaal het:

Karla Husfeld - Boland o.18A
Jana Huyshamer - Boland o.18B
Inge Bruwer - Boland o.18B

Melissa Malan - Boland o.16A
Ansoné Lombard - Boland o.16A
Anine van Rooyen - Boland o.16B
Madeli van der Rijst - Boland o.16B
Bea Giliomee - Boland o.16B
Carla Bekker - Boland o.16B

Amorie Serfontein - Boland-Sentraal streekspan
Shrali Wagstaff - Boland-Sentraal streekspan
Lisa van Zyl - Boland-Sentraal streekspan
Griet van Jaarsveld - Boland-Sentraal streekspan
Andri Bezuidenhout - Boland-Sentraal streekspan

Tiana Odendal - Boland o.14A

 

St Mary's Hokkietoernooi

Baie geluk aan die 1ste hokkiespan wat uitsonderlik gevaar het by die jaarlikse St Mary's Hokkietoernooi wat die afgelope naweek in Johannesburg gehou is. Daar het 28 spanne aan die toernooi deelgeneem en Bloemhof het uiteindelik vir Eunice geklop om 'n 9de plek te behaal.

Op die foto hierbo pryk 'n trotse Bloemhof-span saam met die legendariese Pietie Coetzee wat al verskeie kere as Suid-Afrika se hokkiespeler van die jaar aangewys is.