2013 Gholfdag

Die 2013 Bloemhof Gholfdag was weereens 'n reuse-sukses en al die gaste en deelnemers was dit eens dat dié dag die beste tot op hede was. Baie dankie aan die borge, deelnemers en komitee wat saamgewerk het om Bloemhof se grootste fondsinsamelingsgeleentheid van die jaar 'n puik dag te maak.
Die pryswenners tydens die geleentheid is as volg:
Prystrekking van boekies:
1e Prys: iPad 2 (WiFi en PVR) geskenk deur ENS gewen deur Kevin Wilson Vredenburg
2e Prys: 2HD PVR gewen deur Maryke Marais
3e Prys: 1x Skaap gewen deur Angelique v Wyk Somerset Wes
Vierbal-wenners:
1e Prys: Nespresso U koffiemasjiene (geborg deur mnr Stehan Grobler) 1.5 l Hartenberg wyne gewen deur Basie van Dyk
2e Prys: Ambassador Hotel verblyf (geborg deur mnr Mark Barnascone) + Bowman Gilfillan geskenkpakkette (met Hartenberg Merlot en gholf-items) gewen deur LAREZ
3e Prys: Patio heaters (geborg deur Busmark 2000) + Sjokolade en wynproe by Durbanville Hills gewen deur Hugo van der Ahee
Spesiale pryse:
Mans – Langste dryf op 7de put Sanlam Private Beleggings – R 1000 Pierre Boshoff
Mans – Langste dryf op 15de put 5 l Middelvlei Cabernet 2012 (Howic Oosthuizen)
Vrouens – Langste dryf op 7de put (Willis Coetsee)
Skincare voucher + Zorgvliet Wines lodge 1 nag verblyf + ontbyt vir 4 persone + wynproe vir 2 persone (Linda van Niekerk)
Vrouens – Langste dryf op 15de put Mai Day Spa voucher + koffietafelboek (Modern Wineries of South Africa) + Bon Courage Blush sjampanje (Leonie Malherbe)
Naaste aan die pen 3de putjie 3 l John X Merriman Magnum Rustenberg Wines (Clive Heward)
Naaste aan die pen 12de putjie 3 l Beyerskloof Pinotage 2007 (Theuns Botha)
Kortste dryf 1ste putjie 2 nagte vir 2 persone by Protea Hotel (Barry Brink)
Meeste Gholf (posisie 44) aartappels + groente + 1 rondte gratis gholf by De Zalze (Piet Coetsee)
Boule-wenners:
- 3 x Simonsig – 3l Kaapse vonkelwyne (Boulle-baisse)
- 3 x Simonsig MCC Geskenkpakke (1 x Kaapse vonkel Brut 2011, 1 x Kaapse vonkel Rose 2011, 1 x Cuvee Royale 2007) (Boullestic)
- 3 x Simonsig 1.5 l Kaapse Vonkelwyne (ENS)
- 3 x Skin Renewal spa vouchers + Bon Courage Blush sjampanjes (Fa-Bu-lous)
Beste geklee: Le Creuset panne (geborg deur Christelle van Zyl) (Unbeatables)
Beste gees: Mai Dai Spa vouchers + “Kamers vol Geskenke” pakette (Bella-Boules)
Sweepers: (Red Boules)
Lootjie-wenners:
- 2 nagte / 4 persone by Buchukloof Cottages - Leonie Malherbe
- 1 Nag by Harbour Hotel plus ontbyt - Willis Coetsee
- 1 Nag by Bay Hotel plus ontbyt- Hennie Volschenk
- 1 Nag by Farmhouse Hotel plus ontbyt - Martin Schmulian
- Builders Express – high pressure washer - Karin van Lill
- Remax hamper - Madeleine Pieterse
- Luukse hamper - Philip Saunders
- Luukse hamper - Carol van Niekerk
- Blush en Linda van Niekerk voucher - Roelof Troskie
- Madeleen Health and Beauty Studio Laserbehandeling + Nachtmuzik likeur - Pikkie Swart