Hoër Meisieskool Bloemhof
2.jpg

Akademies

Amper vakansie!

Die eksamen is verby en dis amper tyd vir vakansie! Die skool sluit op Vrydag 21 Junie waartydens die rapporte uitgedeel sal word. Die skool heropen weer op 15 Julie. Geniet die ruskans en kom veilig terug!

Rhodes-beurse

Bloemhof-leerders is nou saam met Paul Roosers in die bevoorregte posisie om vir die gesogte Rhodes-beurs aansoek te kan doen. Gaan kyk gerus hier vir die nodige dokumentasie oor die beurs.

Maandag 17 Junie

Vakansiedag

 

Dinsdag 18 Junie

Puntekontrole

10:00 Boek en Koek

 

Woensdag 19 Junie

 

 

Donderdag 20 Junie





 

Vrydag 21 Junie

Uitdeel van rapporte

Skool sluit

Netbal: Interstreekstoernooi

 

 

 

 

Saterdag 22 Junie

Netbal: Interstreekstoernooi

Â