Vakkeuse 2012- Graad 10 tot 12
LW Aanbieding van vakke is onderhewig  aan voldoende belangstelling.
VERPLIGTE VAKKE
1. Â Â Â Â Â Â Â Afrikaans Huistaal
2.        Engels Huistaal of Addisionele Taal
3.        Lewensoriëntering
Â
Kies een uit elk van die groepe 4 tot 7
Â
4. Â Â Â Â Â Â Â Fisiese Wetenskappe
Lewenswetenskappe
Ekonomie Visuele kuns / Ontwerpkuns Geskiedenis
Verbruikerstudie
5. Â Â Â Â Â Â Â Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
6. Â Â Â Â Â Â Â Verbruikerstudie
Geografie
Rekeningkunde
Duits Tweede Addisionele Taal
Frans Tweede Addisionele Taal
Xhosa Tweede Addisionele Taal
Visuele Kuns / Ontwerpkuns
Musiek
7. Â Â Â Â Â Â Â Lewenswetenskappe
Dramatiese Kuns
Visuele Kuns / Ontwerpkuns
Musiek
Rekenaartoepassingstegnologie
Fisiese Wetenskappe
Rekeningkunde
Vakkeuse 2012 - Graad 8 & 9
LW Aanbieding van vakke is onderhewig  aan voldoende belangstelling.
VERPLIGTE VAKKE
1. Â Â Â Â Â Â Â Afrikaans Huistaal
2. Â Â Â Â Â Â Â Engels Huistaal of Addisionele Taal
3. Â Â Â Â Â Â Â Natuurwetenskappe
4. Â Â Â Â Â Â Â Wiskunde
5. Â Â Â Â Â Â Â Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis en Aardrykskunde)
6. Â Â Â Â Â Â Â Tegnologie
7. Â Â Â Â Â Â Â Ekonomiese Bestuurswetenskappe
8.        Lewensoriëntering
9. Â Â Â Â Â Â Â Kuns en Kultuur / Kuns / Musiek
Â
Kies een vak uit groep 10 en een uit groep 11
GROEP 10: Duits / Frans / Xhosa / Rekenaarvaardigheid
GROEP 11: Duits / Musiek / Kuns / Rekenaarvaardigheid
Â
LET WEL:
1. Â Â Â Â Â Â Â Musiek behels instrumentale onderrig plus teorie.
2. Â Â Â Â Â Â Â Kunsklasse vind by die PJ Olivier Kunssentrum, Bloemstraat, plaas: twee periodes per siklus tydens skoolure en een praktiese periode per week.
Die praktiese periode vind in die middag na skool plaas.
3.        Leerders kan nie in graad 9 ‘n derde taal neem wat hulle nie in graad 8 geneem het nie.
4.        U moet asseblief reeds in graad 8 let op die vakkeuse vir graad 10 en u vergewis van die feit dat sekere vakkombinasies nie moontlik is nie.
5.        UNISA-musiekteorie word as privaatonderrig by Bloemhof onderrig.