Fotodag 2019: Bestel nou jou foto's!

Fotograwe van Prestige Photographic het vanjaar foto’s van ons leerders geneem en foto’s kan tot en met 10 Oktober 2019 bestel word.  Volg dié stappe om foto’s te sien en te bestel:

  1. Besoek https://ctorders.prestigephoto.co.za/login_shoot 
  2. Sleutel die foto-kode in (kodes kan HIER gevind word)
  3. Volg die instruksies op die bladsy wat oopmaak

Let asb. daarop dat die volgende kodes nie op die lys verskyn nie, maar steeds bestel kan word:

  • Stringendo Strykensemble:  8V3HA7HW
  • Musica Perpetua Blaasorkes:  DN53ER6L
  • Netbal o.17CD: FQNDMWQ5
  • Netbal o.18B: JWGMSPB3
  • Netbal o.18C: AGH4DPB2
  • Hoof- en onderhoofleiers 2019/20:  UP2MMYTF