021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

BELANGRIKE DATUMS VIR 2019

teken hierdie datums solank in jou dagboek aan

Skoolkwartale 2019


begin Woensdag, 9 Januarie 2019

sluit Vrydag, 15 Maart 2019

 

UITNAWEKE

18-20 Januarie

15-17 Februarie

begin Dinsdag, 2 April 2019

sluit Vrydag, 14 Junie 2019

 

UITNAWEKE

19-22 April

17-19 Mei

begin Dinsdag, 9 Julie 2019

sluit Vrydag, 20 September 2019

 

UITNAWEK

9-11 Augustus

30 Augustus – 1 September

begin Dinsdag, 1 Oktober 2019

sluit Woensdag, 4 Desember 2019

 

UITNAWEKE

18-20 Okboter

15-17 November


Groot dae in Bloemhof

kwartaal 1:

  • Graad 8-verwelkoming en oueronthaal: Dinsdag, 8 Janurie 2019
  • Opedag: Dinsdag, 12 Februarie 2019
  • 4M-atletiek: Donderdag, 21 Februarie 2019
  • Gholfdag:  Donderdag, 7 Maart 2019
  • Stigtersdag: Vrydag, 8 Maart 2019

kwartaal 3:

  • Groot spog: Donderdag, 15 Augustus 2019
  • Interskole teen Oranje: Vrydag, 16 tot Saterdag, 17 Augustus 2019
  • Fotodag: 20 Augustus 2019
  • Huisseremonie vir nuwe graad 8’s: 30 Augustus 2019


Sportdatums

Atletiek

  • Graad 8-atletiek: Donderdag, 10 Januarie 2019
  • Interhuis-atletiek: Dinsdag, 15 Januarie 2019 (voorlopig)
  • Prestige Atletiek: Donderdag, 7 Februarie 2019
  • 4M: Donderdag, 21 Februarie 2019

Netbal

  • Waterkloof-netbalfees: Vrydag, 15 tot Woensdag, 20 Maart 2019
  • Rustenburg-toernooi vir o.16B: Vrydag, 12 tot Sondag, 14 April 2019
  • Interskole teen Oranje: Vrydag, 16 en Saterdag, 17 Augustus 2019

Hokkie

  • DF Malan-toernooi vir o.14A: Saterdag, 9 tot Sondag, 10 Maart 2019
  • o.19A-oefenkamp: Saterdag, 15 tot Sondag, 16 Maart 2019
  • Investec o.16 Uitdaagtoernooi: Sondag, 17 tot Woensdag, 20 Maart 2019
  • o.14-oefenkamp: Maandag, 1 April 2019
  • St. Mary’s Hokkietoernooi: Woensdag, 3 tot Sondag, 7 April 2019
  • Wedstryde teen Somerset College: Vrydag, 5 en Saterdag, 6 April 2019 (tuis)
  • Wedstryde teen Parel Vallei: Vrydag, 12 en Saterdag, 13 April 2019 (weg)
  • Rustenburg Chamions Cup vir o.16A: Vrydag 12 tot Sondag, 14 April 2019
  • Super 7-toernooi: Vrydag, 26 April 2019
  • All Girls’ Festival vir o.19A: Woensdag, 1 tot Saterdag, 4 Mei 2019
  • Wedstryde teen Bridge House: Saterdag, 4 Mei 2019 (tuis)
  • Wedstryde teen Paarl Gimnasium: Vrydag, 10 en Saterdag, 11 Mei 2019 (tuis)
  • Spar Challenge Streekstoernooi vir o.19A: Sondag, 12 Mei 2019
  • Spar Challenge Streeksfinaal vir o.19A: Woensdag, 15 Mei 2019
  • Wedstryde teen La Rochelle: Vrydag, 17 en Saterdag, 18 Mei 2019
  • Wedstryde teen DF Malan: Woensdag, 12 Junie 2019
  • Wedstryde teen Hottentots-Holland: Vrydag, 12 en Saterdag, 13 Julie 2019
  • Investec o.19 Uitdaagtoernooi: Woensdae 17, 24 en 31 Julie 2019
  • Wintersweek: Woensdag, 17 tot Saterdag, 20 Julie 2019
  • Wedstryde teen HMS Paarl: Vrydag, 26 en Saterdag 27 Augustus 2019
  • Wedstryd teen Kimbolton (Britse Toerspan) vir o.19B: Donderdag, 1 Augustus 2019
  • Wedstryde teen HS Stellenbosch: Vrydag, 2 en Saterdag, 3 Augustus 2019
  • o.19 Top 12-toernooi: Woensdag, 7 tot Sondag, 10 Augustus 2019
  • o.16 Top 12-toernooi: Woensdag, 7 tot Sondag, 10 Augustus 2019
  • o.14 DSG-toernooi: Woensdag, 7 tot Sondag, 10 Augustus 2019
  • Interskole teen Oranje: Vrydag, 16 en Saterdag, 17 Augustus 2019
  • Interhuis-hokkie: Dinsdag, 20 Augustus 2019
  • Investec All Stars-toernooi vir o.16A: Woensdag, 21 Augustus 2019

Sporttoere

Waterkloof Netbalfees (Pretoria)

  • Vrydag, 15 tot Woensdag, 20 Maart 2019

St. Mary’s Hokkietoernooi (Johannesburg)

  • Woensdag, 3 tot Sondag, 7 April 2019

Rustenburg Champions Cup (Rondebosch)

  • Vrydag 12 tot Sondag 14 April 2019

All Girls’ Festival (Paarl)

  • Woensdag, 1 tot Saterdag, 4 Mei 2019

Top 12-hokkietoernooi vir o.19’s (Bloemfontein)

  • Woensdag, 7 tot Sondag, 10 Augustus 2019

Top 12-hokkietoernooi vir o.16’s (Paarl)

  • Woensdag, 7 tot Sondag, 10 Augustus 2019

DSG-hokkietoernooi vir o.14’s (Grahamstad)

  • Woensdag, 7 tot Sondag, 10 Augustus 2019