021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

Beta-fase

Die HMS Bloemhof se webwerf is tans in ‘n beta-fase.  Inligting word in die week van 12 tot 16 Februarie op die webblad gelaai in die hoop dat ‘n volledige, gebruikersvriendelike virtuele tuiste teen die week daarna vir die Bloemhofgemeenskap beskikbaar sal wees.

Inligting mag in hierdie tyd onvolledig voorkom, maar kontak gerus vir mnr. Stephan Meyer (stephan@bloemhofschool.co.za) indien u dringend na iets opsoek is.