UITSLAE:  VERKIESING 2018

Die Hoër Meisieskool Bloemhof bedank graag elke ouer/voog wat op 15 Maart vir hul kandidate kom stem het.  Die kandidate wat vir die termyn 2018-2021 verkies is, is as volg:

Comine Claassen

 

Tienie Ehlers

 

Hilda Pretorius

 

Gauche Radley

 

Edwin Swanepoel

 

Theresa Visser

 

Anton Vos

 

Die Hoër Meisieskool Bloemhof se Beheerliggaam bestaan uit verkose sowel as gekoöpteerde lede en dien vir ‘n termyn van drie jaar.

Bloemhof-ouers, personeel en leerders dien op dié liggaam.    


Om die beheerliggam te kontak, stuur asb. ‘n e-pos aan me. Adéle Uys:  info@bloemhofschoolco.za