Agter v.l.n.r. is Anouk Heuer, Georgia Channon, Mieke Basson en Greta Malan. Voor v.l.n.r. is Jessica Hess, Anneken Viljoen, Cimòn van der Westhuizen en Azrea Sylvester. Foto: Stephan Meyer

Agt Bloemhoffers is vanjaar by die Boland-atletiekspan ingesluit wat op 28-30 Maart aan die ASA Juniorkampioenskappe gaan deelneem.  By dié byeenkoms sal die beste atlete van regoor Suid-Afrika kragte in die Dal Josafat-stadion in die Paarl Meet.

Veels geluk en baie sterkte aan hierdie atlete:

  • Georgia Channon (Diskus vroue o.20)
  • Mieke Basson (Verspring vroue o.20)
  • Anneken Viljoen (800m en 1500m dogters o.18)
  • Cimòn van der Westhuizen (800m en 1500m dogters o.18)
  • Anouk Heuer (Spiesgooi dogters o.18)
  • Jessica Hess (Spiesgooi dogters o.18)
  • Azrea Sylvester (Verspring dogters o.18)
  • Greta Malan (Verspring en driesprong dogters o.18)

 

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos