Sewe Bloemhoffers is vanjaar in die Wes-Kaapatletiekspan opgeneem. Foto: Stephan Meyer

Bloemhof-atlete het 14 medaljes by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe die naweek gewen:  5 goud, 4 silwer en 5 brons. 

Vanjaar is 16 Bloemhof-atlete vir die Bolandspan gekies – twee meer as in 2018.  Mieke Basson, vanjaar se atletiekkaptein, kon weens ‘n besering slegs een sprong in die verspringput lewer, maar dit was genoeg om ‘n tweede plek te verseker.

Sewe atlete is in die Wes-Kaapspan opgeneem:  Agter is Anneken Viljoen en Azrea Sylvester, in die middelry is Georgia Chanon, Greta Malan en Jessica Hess en voor is Elandri Schmidt en Cimòn van der Westhuizen.  

Uitslae van die naweek se byeenkoms, is as volg:

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos