Alle waterpolo-swembroeke met foutiewe ritse kan na die Klerebank teruggeneem word sodat die ritse gratis vervang kan word.

Dit sal baie waardeer word as dié swembroeke voor die vakansie ingegee kan word sodat die verskaffer dit almal gelyk kry en kan regmaak.

 

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos