Baie geluk aan dr. Yasmine Celliers met haar verkiesing tot die Beheerliggaam. Meer ouers as tydens die eerste rondte het hulle stemme uitgebring.  Baie dankie aan elkeen van ons ouers wat moeite gedoen het om die proses ‘n sukses te maak.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos