Beplanning vir vanjaar se matriekafskeid het reeds begin en die skool nooi graag ouers wat in die spysenieringbedryf is, uit om hul belangsteling te toon om vir vanjaar se matriekafskeid in September te tender.   

Kontak asb. vir me. Claudine van Wyk (matriekafskeidhoof: spyseniering) teen 5 April 2019 indien u belangstel:

Rig enige ander navrae aan me. Elana Kruger.  

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos