27 Bloemhofatlete is gekies om die streek by die Boland-Kampioenskappe op Vrydag, 22 en Saterdag, 23 Februarie te verteenwoordig. Hier vaar die Bloemhoffers baie goed en eindig in 19 items in podiumposisies:

  • 7 goue medaljes
  • 7 silwer medaljes
  • 5 brons medaljes

Die atlete in die top 6-posisies is as volg:

Die amptelike Bolandspan word op 1 Maart 2019 aangekondig.  Laai hierdie uitslae hier onder af.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos