Netbal- en hokkieproewe gaan vanmiddag voort.  Leerders wat vanoggend nie by die skool is nie omdat hulle vir kopluise behandel word, word versoek om dit steeds by te woon indien hulle hare behandel is.  

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos