Die 5km Pretdraf vir Kanker wat deur Phoenix gereël word, moet ongelukkig uitgestel word.  Drawwers wat reeds kaartjies gekoop het, kan hul kaartjies hou – ‘n nuwe datum sal geïdentifiseer en kommunikeer word.

Dankie vir almal se begrip en samewerking.  

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos