Die program vir die naweek se Boland Sentraal-atletiekbyeenkoms kan hier onder afgelaai word, maar neem asb. kennis dat vanmiddag se atletiekprogram (Vrydag, 8 Februarie) nie meer plaasvind nie.

Die program vir Saterdag, 9 Februarie gaan wel voort.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos