Baie dankie vir die ouers wat die sirkelroete op die skoolgronde volg terwyl die hoofingang se plaveiwerk voltooi word. Ons doen egter ‘n dringende beroep op ouers om NIE meer die skoolgronde binne te ry nie, maar u dogter(s) in Kochstraat af en op te laai.

Koshuis-ouers mag steeds op Maandae en Vrydae voor die koshuis op die terrein parkeer, maar word gevra om dan die sirkelroete te volg en by die dienspad-hek langs die Astro uit te ry.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos