Hiermee die volgende inligting vir die tenniswedstryd van Maandag, 4 Februarie 2019.  Let asb. daarop dat die o.15A-wedstryd nie meer by die HMS Paarl gespeel word nie, maar op Rhenish se bane.

 
o.19A-liga | Bloemhof-bane
  • o.19A1 teen HS Stellenbosch
    Spelers: Bianca Wolmarans, Alexa Genis, Lenka Steenkamp en Jana van Vreden
  • o.19 A2 teen Rhenish GHS
    Spelers: Margerite Hartung, Karli Roux, Linda Mentz en Cheri Snyman
o.19B-liga | Rhenish-bane
  • o.19B1 het ‘n loslootjie
  • o.19B2 teen Rhenish B2
    Spelers: Meghann Mulder, Uma Schreuder, Malani Durand en Marguerite le Roux
o.15-liga | HMS Paarl-bane
  • o.15A teen Rhenish o.15A * wedstryd sal op Rhenish se bane gespeel word
    Spelers: Lara Steenkamp, Zahn Rossouw, Carisa Liebenberg en Janeke van der Walt
  • o.15B teen Paarl Gim o.15B
    Spelers: Liebe Brand, Lize de Villiers, Olivia Krüger en Lea Schreuder

Vir navrae, kontak mnr. Jonathan Edmunds

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos